Brian Blessed

Brian Blessed
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 9 Oktober 1936 (1936-10-09)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Akteur en regisseur
Aktiewe jare 1962–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Brian Blessed (gebore 9 Oktober 1936) is 'n Engelse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Flash Gordon (1980), Henry V (1989), Star Wars: Episode I - The Phantom Menace (1999), en Alexander (2004).


Developed by StudentB